Lees ook: Meer mense kan werke verloor oor beurtkrag – Ramokgopa
’n Verdagte (34) is Sondag in hegtenis geneem na hy pornografiese beelde gemaak het met die gesigte van president Cyril Ramaphosa en die polisie minister Bheki Cele en sy vrou.
Die beelde is aan die polisie en lede van die publiek gestuur deur sosiale media.
Die verdagte is in Pietermaritzburg in hegtenis geneem en sal vandag in die Pretoria landdroshof verskyn op aanklagtes van die oortreding van die Cyber Crime Act 19 of 2020.
Bronne: SAPS
Lees ook: Meer mense kan werke verloor oor beurtkrag – Ramokgopa



