Minister Ramokgopa om Kusile-kragstasie te besoek

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Hermanus-inwoners oes walviskarkas wat op land uitspoel

Minstens drie van die kragstasie se eenhede is tans vanlyn weens die ineenstorting van ’n voerpyp na die skoorsteen wat die drie eenhede buite werking gestel het wat gedurende Oktober verlede jaar plaasgevind het – wat Eskom minstens 2400 MW se kapasiteit gekos het.

Klik hier om die volledige artikel te lees