Lees ook: Petrolprys daal dalk in Junie, sê AA
Die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, het Donderdag by die Enlit Africa-energiekonferensie gesê 650 000 werke is in 2022 in die Suid-Afrikaanse ekonomie verloor.
Hy het ook gesê die hoeveelheid kan styg tot 850 000 soos wat mense hulle werke verloor as gevolg van beurtkrag.
Ramokgopa het die impak van beurtkrag op die land se ekonomie bespreek en die nood om die situasie te verbeter, beklemtoon.
Bronne: 702, EWN, HeadTopics, SowetanLIVE
Lees ook: Petrolprys daal dalk in Junie, sê AA



