Lees ook: Kruger Nasionale Park-polisiebeampte moet tronkstraf vir skietery uitdien
Polisiebeampte wat van diens af was en sy broer is Donderdag in ‘n kar in Crossroads doodgeskiet.
Volgens die LUR vir gemeenskapsveiligheid en polisietoesig, Reagen Allen, is die beampte en sy broer en nog een insittende van die voertuig deur drie onbekende mans geskiet. Die mans het die voertuig waarin Siphelo Magwa (25), sy broer en die ander persoon was, genader en verskeie kere op hulle geskiet.
Al drie slagoffers is op die toneel oorlede. Die verdagtes het gevlug en is steeds nie in hegtenis geneem nie. Die motief vir die moorde is onbekend.
Bronne: IOL, EWN, The Africa, News365
Lees ook: Kruger Nasionale Park-polisiebeampte moet tronkstraf vir skietery uitdien



