Hermanus-inwoners oes walviskarkas wat op land uitspoel

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Vrou kry 15 jaar tronkstraf vir 762 aanklagtes van bedrog

Hermanus-inwoners is gewaarsku om nie die vleis wat hulle van ‘n walviskarkas geoes het verlede week te eet nie.

Die karkas van ‘n Bryde’s walvis het verlede week naby Schulphoek uitgespoel en verskeie mense en kinders het die walvis geoes.

Daar was slegs bene en ‘n paar organe oor toe owerhede op die toneel aankom.

Bronne: IOL, 2 Oceans Vibe, SowetanLIVE

Lees ook: Vrou kry 15 jaar tronkstraf vir 762 aanklagtes van bedrog