Nuwe ‘feature’ op WhatsApp bekend

Deel hierdie storie / Share this story

WhatsApp-gebruikers kan uitsien daarna om binnekort ‘n nuwe “feature” op dié app te gebruik.

WhatsApp het Maandag ‘n video gedeel van hoe gebruikers die “Edit”-funksie op die app sal kan gebruik.

Vir 15 minute nadat jy ‘n boodskap vir iemand gestuur het, sal jy die boodskap kan wysig.