Geen E. coli of Cholera in water in Tshwane opgetel nie, maar burgemeester moedig mense aan om kraanwater as “nie geskik vir menslike gebruik” te beskou nie

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: 77 plaasaanvalle in die eerste 90 dae van 2023

Cilliers Brink, uitvoerende burgemeester van die Stad Tshwane, is tydens sy besoek vandag aan die Jubilee-distrikshospitaal in Hammanskraal deur woedende gemeenskapslede weggejaag ná 15 sterftes weens Cholera.

Klik hier om die volledige artikel te lees