Thabo Bester se SA ID-dokument bekendgemaak, terwyl minister versoek dat dr Nandipha se paspoort teruggetrek moet word

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Ouers aangeraai om kinders so gou moontlik vir graad 1 of 8 in Gauteng te registreer

Thabo Bester is nie meer ‘n onbekende persoon nie, nadat die veroordeelde verkragter en moordenaar se ID-kaart uitgereik is.

Minister van Binnelandse Sake, Aaron Motsoaledi, het Maandag tydens ’n mediainligtingsessie die verkragter en moordenaar Thabo Bester se Suid-Afrikaanse ID-kaart bekend gemaak.

Klik hier om die volledige artikel te lees