Resep: Driehoek-kaaskoek

Deel hierdie storie / Share this story

Heerlike resep vir driehoek-kaaskoek.

Bestanddele:

125g Botter/margarien
100g Strooisuiker
1 groot eier
250g Gladde Roomkaas
10ml Vanieljegeursel
24 Tennisbeskuitjies
12 Glanskersies

Metode:

Verroom die botter en strooisuiker tot lig en donsig.
Voeg die eiergeel by en klits goed.
Voeg die roomas by en vou vanieljegeursel in.
Rangskik 12 beskuitjies op aluminiumfoelie (3 dears en 4 af)
Versprei die helfte van die mengsel oor die beskuitjies.
Rangskik di res van die beskuitjies op die mengsel en smeer die orige mengsel bo-oor.
Plaas die kersies in die middle en vou die aluminiumfoelie se rande biinnetoe om
die driehoek te vorm.
Laat 24 uur vries.

Plasing & Foto: Joey Kruger / Watertand Resepte vir oud en jonk 05/06/2013

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel