Help om vermiste man op te spoor

Deel hierdie storie / Share this story

Jordan Lyle Smith(28) is sedert 1 Mei 2023 in Malmesbury in die Wes-Kaap, vermis.

Die laaste keer wat hy opgemerk was, is in Parow.

Hy is slank, het blou oë en bruin hare. Smith weet 70 kg en is tussen 1,75 en 1,80 m lank.

Sy kleredrag ten tyde van sy verdwyning is onbekend.

Uitkenbare merke: Tattoe’s soos per foto.

Indien enigiemand weet waar hy hom bevind kan daar met die volgende persone in verbinding getree word:

Malmesburry-polisie – 082 302 7989 of Stop Misdaad by 08600 10111

Pink Ladies Organisasie – 072 214 7439 of083 378 4882

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.