Bobby van Jaarsveld het die eerste CD wat hy ooit gemaak het op sy Facebook-blad gedeel.
Hy was 14-jaar oud ten tyde van maak van die CD.
Karlien van Jaarsveld is aangeteken as sy agtergrondsanger.
Lees wat hy te sê het:
Almal moet iewers begin ![]()
My heel eerste cd toe ek 14 was. Zoom in en kyk wie was op backing vocals
Die hangertjie om my nek was onnodig gewees dankie ma ![]()
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



