LEES OOK: Valke vang polisiekaptein vir beweerde bedrog
Thabo Bester en sy lewensmaat Nandipha Magudumana sal op 20 Junie saam met Magudumana se pa in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn vir hul rol in die gevangenisontvlugting meer as ’n jaar gelede.



