Die internet is aan die gons oor die paar nuwe interessante items op die KFC-spyskaart. Die kitskosrestaurant het wel nog nie amptelik op sosiale media bekendgemaak of die items verkoop gaan word nie.
Wat dink jy? Sal jy dit probeer?