Hier is die verwagte brandstofpryse vir Junie

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Karlien – hulp aan mammas met vol hande op vlugte

Suid-Afrikaanse motoriste kan waarskynlik volgende maand goeie nuus verwag aangesien middel-maand-data van die Sentrale Energiefonds (CEF) toon dat daar tans ’n oorverhaling (daling) in petrolpryse en dieselpryse is, wat lei tot ’n afname volgende maand.

Klik hier om die volledige artikel te lees