LEES OOK: Limpopo-gesondheidsdepartement spreek kommer uit oor malaria-gevalle
Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het tot 32,9% in die eerste kwartaal van 2023 geklim. Dit was 32,7% in die vorige kwartaal.
Statistieke Suid-Afrika het vandag bevestig dat altesaam 258 000 meer mense nou werk het, wat beteken dat 16,2 miljoen Suid-Afrikaners nou werk het.



