OTM-bomaanvallers hou sekuriteitswagte gyselaar

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Man gevonnis tot 46 jaar tronkstraf vir twee verkragtings in een aand

Die Suid-Afrikaanse polisiediens in die Vhembe-distrik in Limpopo het ’n mannejag geloods na vyf onbekende manlike verdagtes Sondag ’n OTM gebom het.

Die verdagtes het glo die sekuriteitswagte by die Njhakanjhaka Saseki-winkelkompleks gyselaar gehou terwyl hulle die OTM gebom het. Hulle het op voet gevlug sonder om enige skote te vuur.

Dit is onbekend hoeveel geld gesteel is.

Bronne: SAPS, Jacranda FM, Sowetan LIVE

Lees ook: Man gevonnis tot 46 jaar tronkstraf vir twee verkragtings in een aand