Voormalige Eskom-werknemer gearresteer vir bedrog en korrupsie wat gelei het tot ’n verlies van byna R1 miljoen vir die kragvoorsiener

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Kyk video: Petroljoggies tot die redding toe voertuig aan die brand slaan

’n Voormalige korttermynkontrakwerknemer van Eskom wat by die Tutuka-kragstasie gestasioneer is, is Woensdag in hegtenis geneem vir bedrog en korrupsie wat ’n verlies van byna R1 miljoen vir die kragmaatskappy tot gevolg gehad het.

Klik hier om die volledige artikel te lees