LEES OOK: Help om David Bernadus Enslin wat dorp toe is en vermis raak op te spoor
Manny de Freitas, DA-skaduminister van toerisme, het gesê dit is duidelik dat Suid-Afrikaanse Toerisme (SAT) in ernstige moeilikheid is aangesien hy die een krisis na die ander teëkom. Nomasonto Ndlovu is binne dae nadat hy as die waarnemende uitvoerende hoof van SAT aangestel is, by omkopery betrek.



