‘Ek moet God 100% met my gesin se toekoms vertrou,’ vertel ma van sewejarige kankerlyer

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Help om kleuter wat uit erf vermis raak op te spoor

“Dis ’n nagmerrie waaruit ek nie wakker word nie. Ek wens iemand wil ’n emmer koue water oor my gooi en sê dit was alles net ’n droom.” Só sê Anneke Neethling van Worcester in die Wes-Kaap, ma van ’n sewejarige seuntjie by wie akute limfoblastiese leukemie (ALL) verlede maand gediagnoseer is.

Klik hier om die volledige artikel te lees