N-DIEPTE | Polisiegetuienis onthul hoe ’n lokvalliggaam in Thabo Bester se sel in ’n TV-kas beland het en hoe die kis wat opgegrawe is mieliemeel bevat het

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Konstabel vas vir 12 aanklagte van korrupsie

Die polisie se ondersoekbeampte, Tieho Flyman, het getuienis gelewer van hoe Thabo Bester se ontsnapping uitgevoer is.

Klik hier om die volledige artikel te lees