Het jy geweet die Chery Tiggo Pro 7 se bagasiebak maak outomaties oop?

Deel hierdie storie / Share this story

Die Chery Tiggo 7 Pro se bagasiebak maak outomaties oop wanneer jy die afstandbeheerder binne een meter van die voertuig bring, wat dit ‘n gerieflik gesinsmotor maak vir die dae wat jy almal moet inlaai.

Besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 om meer uit te vind.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Met die Chery Tiggo 7 Pro hoef jy nie te kies tussen styl en veiligheid nie!