Hierdie voertuig is ontwerp met jou gerief en veiligheid in gedagte. Met ‘n stylvolle en moderne voorkoms, sal jy koppe laat draai.
Die Tiggo 7 Pro is toegerus met ‘n kragtige 1.5-liter turbo-enjin en ‘n volle outomatiese ratkas, wat ‘n opwindende en gemaklike bestuurservaring verseker. Die Tiggo 7 Pro het ‘n ruim kajuit, perfek vir gesinne wat op ‘n avontuur wil gaan.
Kontak Human Auto Chery vandag om jou eie Chery Tiggo 7 Pro te bekom. Besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Kry die #NextGenRanger Enkelkajuit



