Seun (14) in Wentworth geskiet

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Vyf verdagtes in Nick Frischke-saak terug in die hof

’n 14-jarige seun is Donderdag in Wentworth geskiet.

Volgens die polisie het omstanders hulle ingelig die seun is in sy linkerskouer en die linkerkant van sy nek geskiet. Hy is in ’n privaat voertuig na ‘n hospitaal geneem.

Twee mense is glo in hegtenis geneem vir poging tot moord.

Bronne: IOL, News365, VN Explorer

Lees ook: Vyf verdagtes in Nick Frischke-saak terug in die hof