Anton Kruger (43) word sedert Februarie 2023 vermis.
Daar word desperaat na hom gesoek.
Volgens inligting maak hy gereeld kontak met sy familie, maar het nie sedert Februarie 2023 kontak gemaak nie.
Hy is moontlik in die Krugersdorp-area in Gauteng.
Indien enigiemand weet waar hy hom bevind kan hulle met die volgende persone in verbinding tree:
Missing in SA Pascoe Investigations Pty Ltd:
Wendy 072 649 7683
Louise 083 285 5994
Matt 081 010 3888
Grayham076 712 7062
Connie 072 911 6124
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



