Lees ook: Kaapstad-kontrakwerker dood in skietery in Delft
Twee Durbanse polisiebeamptes en ‘n medepligtige is Maandag elk tot 15 jaar tronkstraf gevonnis na hulle gevang is toe hulle probeer het om Telkom-koperkabels te steel.
Die woordvoerder vir die Valke het gesê sers. Zwelihle Mngadi, sers. Luvuyo Mbixane en Mandla Mgaga is gevonnis op aanklagtes van skade aan infrastruktuur.
Mngadi en Mxibane is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis en Mgaga is tot 10 jaar tronkstraf gevonnis.
Bronne: IOL, Reddit, ECR, Dispatch Live



