KZN-amptenare moet aangekla word nadat hulle R7,8 miljoen aan onafgelewerde biblioteektydskrifte bestee het – DA

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: De Ruyter het nie toestemming nodig gehad vir privaat ondersoek nie – Makgoba

Bradley Singh, DA-woordvoerder oor Sport, Kuns en Kultuur in KwaZulu-Natal, het gesê die party het in April verlede jaar rooiligte gesien nadat KZN se departement van sport, kuns en kultuur (DSAC) ’n allemintige R7,8 miljoen vooruit betaal het aan biblioteektydskrifintekeninge.

Klik hier om die volledige artikel te lees