Lees ook: Drie werkers by bouperseel in Delft geskiet
‘n Kontrakwerker van Kaapstad, wat besig was om ‘n pad reg te maak in Delft, is glo deur ‘n enkele skieter doodgeskiet.
Die man (50) was Woensdag in Knuppelhoutpad toe hy geskiet is. Getuies het gesê die werker het Dinsdag begin om die paaie te teer.
Die Delft-polisie is besig om die moord te ondersoek.
Bronne: IOL, VN Explorer, Twitter



