‘n Taylor Swift-aanhanger het onlangs ‘n paar kontaklense wat sy tydens een van die sangeres se konserte gedra het, vir $10 000 geadverteer.
Die kontaklense, wat al hard is en duidelik nie meer gedra kan word nie, is Woensdag op die webtuiste Depop geadverteer. Die lense is as “gebruik” maar steeds in “uitstekende kondisie” beskryf.
Wat sê jy hiervan?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



