LEES OOK: Trokdrywer in hegtenis vir beweerde verkragting van ryloper
Wynand en Chereé en akteurs van die gewilde kykNET-telenovela, Diepe Waters, het vanaf 26 April 2023 tot 3 Mei 2023 gaan ontspan by die luukse Sugar Beach Resort in Mauritius en nie een van hulle kan uitgepraat raak oor dié besonderse ervaring nie.



