Brandstofpryse daal moontlik in Junie

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: KZN-man aangekla van verkragting van 4-jariges laat vaar borgaansoek

Daar is ’n moontlikheid dat brandstofpryse in Junie kan daal as die oliepryse op die huidige vlak bly en daar geen massiewe geldeenheidstygings is nie.

Dit is moontlik dat die prys vir 95-loodvrye petrol sal daal met R1,16 per liter en 93-loodvrye petrol kan daal met R1,12 per liter, maar dit kan verander.

Die dieselprys kan dalk daal met R1,50 per liter.

Bronne: IOL, Cape Town ETC., Stuff

Lees ook: KZN-man aangekla van verkragting van 4-jariges laat vaar borgaansoek