Lees ook: Afgedankte Gauteng-onderwyser, afgedank oor hy gr. 9-leerling druk, verloor hofsaak
Sigora Mvelase (27), ‘n student by die Esikhawini-kampus, was Saterdag saam ‘n vriend by ‘n taverne toe hy glo deur drie onbekende mans doodgeskiet is.
Die EFF SRC-president, Muzomuhle Zungu, het sy skok oor die moord uitgespreek en het vertel studente is nou te bang om na die Esikhawini-gebied te gaan. Zungu het gesê skietery en roof word al hoe meer en studente vrees vir hulle lewens, want hulle voel soos teikens.
Die polisie is besig om die moord te ondersoek.
Bronne: IOL, VN Explorer
Lees ook: Afgedankte Gauteng-onderwyser, afgedank oor hy gr. 9-leerling druk, verloor hofsaak



