Kyk video: Sanger reageer op boodskap wat aan sy vrou gestuur is

Deel hierdie storie / Share this story

Rudi Claase, sanger en liedjieskrywer, het vanoggend ‘n video geplaas nadat sy vrou ‘n boodskap van ‘n individu, wie se naam hy in die video noem, ontvang het.

Die boodskap se inhoud gaan liefs nie hier geplaas word nie.

Claase sê in die videoplasing dat hy wel besig is om die situasie deur die SAPD te hanteer.

In die video sê Claase dat daar beskuldigings oor geld is.

“Ek vra 13 min. Van jou tyd, hartsmens. Jy gaan geSKOK wees!!! Sommer naar!🤮

Sy vrou, Suzette Claase, het die volgende met dieselfde videoboodskap geplaas:

“Ons get eers stil gebly, ons begin nou regs stappe en gaan hulle so een op ‘n slag “name and shame. Dit is tyd dat ander sien hoe word ons uitgetart”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.