John Peo is tans in die Mamelodi Regional Hospital in Pretoria.
Daar word gevra vir hulp om sy familie en vriende op te spoor.
Enigiemand met inligting kan met die maatskaplike werk-afdeling in verbinding tree by 012 841 8377.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



