LEES OOK: Help om Brendan Roux op te spoor
Die Taung-landdroshof het die saak teen Lebogang George Mashigo (51) tot 6 Junie 2023 uitgestel vir verdere ondersoeke. Borgtog van R1000 is aan hom toegestaan en die hof het hom beveel om nie by ondersoeke in te meng nie, asook staatsgetuies.



