Ed Sheeran wen hofsaak

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Ed Sheeran sê hy sal ophou musiek maak as hy skuldig bevind word in Marvin Gaye-saak

‘n Hof in die n VSA het bevind Ed Sheeran het nie Marvin Gaye se liedjie Let’s Get It On gebruik in sy liedjie Thinking Out Loud nie.

Die gesin van Ed Townsend, wat saam met Marvin Gaye Let’s Get It On geskryf het, het Ed Sheeran beskuldig daarvan dat hy verskeie elemente van die liedjie in Thinking Out Loud sonder toestemming gebruik het.

Die jurie het na omtrent drie uur beslis dat Sheeran nie skuldig is nie.

Bronne: Cape Talk, The Star, CNN

Lees ook: Ed Sheeran sê hy sal ophou musiek maak as hy skuldig bevind word in Marvin Gaye-saak