Lees ook: Gevangene wat op Vryheidsdag ontsnap, weer gevang
Die tweede verkragter wat verlede week uit die Ngqeleni-gevangenis ontsnap het, is weer in hegtenis geneem.
Athini Nothi Mzingelwa is Woensdag by die Mthatha- algemene hospitaal in hegtenis geneem.
Hy en Siyabulela Khohliso word aangekla van ontsnapping.
Bronne: eNCA, TimesLIVE, IOL



