Jessica Zumari Nagel (12) is sedert 28 April 2023 in die Vrystaat vermis.
Sy was laas by haar huis op Odendaalsrus gesien, van waar sy vermoedelik na die busstop in Welkom is om na Oos-Londen toe te gaan.
Jessica is laas gesien in ‘n grys sweetpakbaadjie en ‘n swart sweetpakbroek.
Enigiemand wat weet waar sy haar bevind, kan met die volgende persone in kontak kom:
Odendaalsrus-SAPD – 057 916 2400
Missing Children South Africa – 072 647 7464
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



