Gr. 10-leerling van Beleef HTS Drostdy geopereer

Deel hierdie storie / Share this story

Een van Beleef HTS Drostdy se graad 10-leerlinge, Jana Smit, ondergaan vandag ‘n baie ernstige en delikate operasie om ‘n gewas van haar rugmurg te verwyder.

Die skool het op sosiale media gevra dat die Donkie-familie vir haar moet bid.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel