PAS BEKEND | G4S om alle kontrakte met die departement van korrektiewe dienste te beëindig

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Jong vrou se skielike dood laat groot leemtes – haar ma onthou

G4S sal alle kontrakte met die departement van korrektiewe dienste in Suid-Afrika beëindig. Dit volg op Thabo Bester se ontsnapping uit Mangaung-korrektiewe dienste.

G4S het dié aankondiging Donderdag in ‘n verklaring bevestig.

Klik hier om die volledige artikel te lees