Die Sol Plaatje-munisipaliteit het die week bekendgemaak dat Kimberliete hulle kan voorberei vir ‘n wateronderbreking wat vier dae sal duur.
Die wateronderbreking sal volgens die munisipaliteit van Donderdagaand om 20:00 tot Sondagaand om 18:00 duur.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



