Siya Kolisi se operasie loop goed af

Deel hierdie storie / Share this story

Siya Kolisi, Springbok-rugbykaptein, is tydens ‘n wedstryd tussen die Sharks en Munster in ‘n United Rugby Champion-wedstryd op die veld beseer.

Hy het Vrydag ‘n operasie ondergaan vir ‘n gedeeltelike skeur aan sy anterior kruisligamente en die beseerde meniskus van sy knie.

Kolisi het drie dae gelede ‘n plasing op Instagram gemaak waarin hy sê: “Op went well, the hard work starts now. Thanks for all the prayer, messages and support.”

Hy het ‘n foto van ‘n lawwe oomblik saam met sy gesin by hom in die hospitaal op sosiale media geplaas.

Rachel, sy vrou, sê Siya het nog altyd uitdagings positief aangepak en sy glo in ‘n wonderwerk. In nog ‘n plasing het sy vir gebed gevra.

Op 30 April het sy hierdie plasing op sosiale medie gedeel:

What. A. Week.

By Gods beautiful grace we made it!

I can’t thank you all enough for every bit of love and support but above everything the prayers 🥹❤️

Forever in awe of @siyakolisi and his ability to face challenges head on, and with such a positive attitude.

Still believing for a miracle.

Hope you all had a opportunity to rest, this weekend and, soak up those you love most ❤️

Op 24 April het Rachel Kolisi die volgende plasing gemaak:

Hey friends!

Believing for a miracle. Would really appreciate if you could take a minute out your day to pray with us!

I’ve seen God do it before and believe he will do it again.

“Dear brothers and sisters, when troubles of any kind come your way, consider it an opportunity for great joy. So let it grow, for when your endurance is fully developed, you will be perfect and complete, needing nothing.”

‭‭James‬ ‭1‬:‭2‬, ‭4‬ ‭NLT‬‬

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel