LEES OOK: Kyk video: ‘Crime Prevention Wardens’ laat Ian Cameron frons
Ian de Villiers, VF Plus-raadslid in die JB Marks-plaaslike munisipaliteit, het versoek dat ʼn ondersoek gedoen word na die huur van kragopwekkers teen ʼn koste van R11 miljoen oor ʼn tydperk van ses maande in die JB Marks-plaaslike munisipaliteit.



