LEES OOK: Jong student van die Wes-Kaap voor vriende vermoor
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag bevestig dat oudregter Carole Lewis en twee raadslede, Helena Conradie en Ziyanda Stuurman, bewerings van nepotisme en die beweerde oortreding van die instelling se regulasies deur prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier, sal ondersoek.



