DA om die Universiteit van Fort Hare te besoek wat ‘deur ’n Mafia-staat geïnfiltreer is’

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: KYK: Pote Human gee opposisie-afrigter ‘n ‘warm klap’

Chantel King, DA-skaduminister van hoër onderwys, het gesê die dood van nog ’n beskermingseenheidlid van die Universiteit van Fort Hare se visekanselier, prof Sakhela Bhuhlungu, is dit kommerwekkend, veral ná die deurbraak op die sluipmoorde op die UVH-vlootbestuurder, Peet Roets, en die lyfwag van die visekanselier, Mboneli Vesele.

Klik hier om die volledige artikel te lees