Twee mense het ligte beserings opgedoen toe ‘n voertuig in ‘n ongeluk in Kimberley betrokke was.
Volgens Emer-G-Med het die enkelvoertuigongeluk in Phutanang naby Kimberley in die Noord-Kaap plaasgevind.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



