KYK: Kan jy raai wat is Simoné Pretorius se baba se tweede verjaardagpartytjietema?

Deel hierdie storie / Share this story

Die aktrise Simoné Pretorius het onlangs op sosiale media haar en haar man, Andries, se dogtertjie se tweede verjaarsdagpartytjie se tema bekendgemaak. Kan jy raai wat die tema was?

“Ek het haar soos ‘n perske aangetrek toe sy een geword het, want sy was mal oor perskes,” skryf sy. “Kon haar nie vanjaar soos haar pa aantrek nie, so toe versier ek maar alles anders met sy gesig!”

Op die video skryf Pretorius: “Ek het die tema van my dogtertjie se verjaardag die ding gemaak waarmee sy op die oomblik behep is!”

Kyk die video hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel