FlySafair se R9-kaartjies is terug die week – met 50 000 kaartjies beskikbaar

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Video’s: ‘Steve Doen’ – 20 000 aanhangers in die reën, dans met Romi-lee

Die plaaslike laekoste-lugdiens FlySafair het die terugkeer van hul massiewe jaarlikse uitverkoping vandeesweek aangekondig waarin hulle eenrigtingvlugkaartjies vir slegs ’n paar rand verkoop.

Klik hier om die volledige artikel te lees