’n Jaar ná Pedrie Wannenburg se dood: Beskuldigde verskyn vandeesweek in die hof, sy vrou skryf hartroerende brief

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Motorbestuurder doodgery toe hy band wou ruil

Die 17-jarige beskuldigde, Ali Al-Abadi, in die rugbylegende Pedrie Wannenburg se moordsaak sal vandeesweek in die hof in Houston verskyn.

Dit terwyl Yvette, Pedrie se vrou, ’n hartroerende boodskap op Facebook geskryf het aan Pedrie oor sy gesin se ervaring die afgelope tyd – ’n jaar na sy tragiese motorongeluk.

Klik hier om die volledige artikel te lees