LEES OOK: Help om Christelle met geliefdes te herenig
Dit blyk of Bereng bewusteloos gevind en deur ’n ambulans opgelaai is. Sy bloeddruk was laag en hy is in die ambulans dood voordat hy die Nasionale Hospitaal in Bloemfontein bereik het.
Volgens Kopane is Bereng se lyk toe as ’n ongeïdentifiseerde persoon na die Vrystaatse lykshuis geneem en is die lyk deur Bester se vennoot Magudumana opgeëis.



