LEES OOK: KYK: Skokvideo van ongeluk in Kariega wat twee lewens eis
Jack Bloom, DA Gautengse Skadugesondheid LUR, het gesê dat die Gautengse Gesondheidsdepartement beweer dat daar nie ’n enkele geval van nalatigheid oor 1 565 neonatale sterftes in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal se kraamsaal in die afgelope drie jaar voorgekom het nie, maar meer as die helfte van hierdie sterftes hou verband met vermybare voorvalle.



